an abstract photo of a curved building with a blue sky in the background

THE KARRIERS

Ek ry op my branderplank. Ry op op branderplank.

Wie is The Karriers?

The Karriers is ’n Afrikaanse surf rock band uit Kaapstad wat sonnige melodieë, aansteeklike riffs en ’n lawwe, energieke vibe kombineer. Hul musiek vang die vryheid van die branders en die rebelsheid van rock ’n roll vas, met lirieke wat wissel van nostalgiese dagdrome tot wilde nagavonture. Hule bring ’n vars klank na die alternatiewe Afrikaanse toneel—of jy nou op die strand kuier of op ’n dansvloer uitslaan, The Karriers is hier om die golf te ry en jou saam te vat!

Bespreek vir aand, dag, jol, kuier, vibe en partykie.

Spits jou ore.

Rek jou oë.

The Karriers fotos

sexy surf rock