
DIE DOODSVONNIS
Yo ho ho en 'n bottel brannewyn.
Wie is Die Doodsvonnis?
Die Doodsvonnis is nou ’n brandewyn-drinkende, Afrikaans pirate-metal party band wat chaos, swaar riffs en skreeusnaakse seevaartstories kombineer in ’n unieke musiekervaring. Hulle bring ’n rowwe, loslit atmosfeer na elke show, met kragtige kitare, dreunende dromme en lirieke wat jou laat skree, lag en jou dop lig. Hulle is hier om keel nat te maak en die moshpits in ’n seerowerskroeg te verander – skink nog een in en sing saam! hulle gaan jou brannewyn drink.
Bespreek vir aand, dag, jol, kuier, vibe en partykie.
Spits jou ore.
Rek jou oë.
Die Doodsvonnis fotos
kom drink saam met ons



