an abstract photo of a curved building with a blue sky in the background

DIE FAKBOIZ

Jy is Die Kaptein van Jou eie Skip.

Wie is Die Fakboiz?

Die Fakboiz is ’n kragtoer in die Afrikaanse alternatiewe musiektoneel, bekend vir hul hoë-energie "doef doef" klank wat elektroniese ritmes met ’n rebelse punk-gees meng. Hulle het ’n lojale aanhangersbasis opgebou met hul direkte lirieke, intense live vertonings en aansteeklike moves. Hul musiek breek grense en beliggaam die rou, gees van Afrikaanse alternatiewe klanke. Of dit nou op die verhoog of in jou brein is, Die Fakboiz lewer ’n gewaagde en onvergeetlike klankervaring.

Bespreek vir aand, dag, jol, kuier, vibe en partykie.

Spits jou ore.

Rek jou oë.

Die Fakboiz fotos

kyk die kak