
LISA
Emo is terug.
Wie is Lisa?
Lisa is ’n jong, energieke Afrikaanse sangeres wat emo terugbring met ’n kragtige stem en rou, eerlike lirieke. Haar musiek balanseer tussen diep emosionele akoestiese ballades en intense, nostalgiese klanke wat aan die 2000’s se alternatiewe era herinner. Met ’n unieke kombinasie van sielvolle songwriting en ongetemde passie, bring sy ’n vars en opwindende energie na die Afrikaanse musiektoneel. Of sy nou ’n sagte kitare speel of met volle krag ’n refrein insing, Lisa laat luisteraars voel – en voel diep.
Bespreek vir aand, dag, jol, kuier, vibe en partykie.
Spits jou ore.
Rek jou oë.
Lisa fotos
Die Doods is Blou



