an abstract photo of a curved building with a blue sky in the background

DIERBAAR

'n dame praat nie so nie

Wie is Dierbaar?

Dierbaar is 'n baanbrekende Afrikaanse band wat die musiekbedryf met hulle unieke klank verower. Met 'n kenmerkende mengsel van alternatiewe rock, indie, en sielvolle lirieke, het hulle vinnig 'n passievolle aanhang gekry. Die band het aan verskeie musiekfeeste en toere deelgeneem, en hul treffers het 'n vaste plek op die Afrikaanse musiekkaarte verower.

Bespreek vir aand, dag, jol, kuier, vibe en partykie.

Spits jou ore.

Rek jou oë.

Dierbaar fotos

kyk die khuns